Ons
is in Lydenstyd - Vir sewe weke dink en oordink ons die pad van die
kruis wat Jesus vir ons elkeen geloop het. Ons draai ons koppe stadig in
die rigting van Jerusalem na die hoogtepunt van die Christelike
kalender. Jesus sterf vir ons en oorwin die dood met Sy opstanding! Mag
ons elkeen versterk en vertroos word in hierdie tyd van besinning en
oordenking.
No comments:
Post a Comment